OVERBERG JOBS

This is our dedicated section for employment vacancies from across the region. To have your employment opportunity posted on Overberg Online, please email your content copy, including images to admin@overbergonline.co.za. Please note that while this is a free service offered to Overberg local entities and individuals alike, we reserve the right to refuse posting such notices that contradicts the policies and terms of use guiding this platform.


Boekhouer – Onrusrivier

(Halfdag)

‘n Rekenmeesterpraktyk benodig die dienste van ‘n Boekhouer (tot Proefbalans stadium) by ons kantoor in Onrus. Die persoon sal verantwoordelik wees vir die dag tot dag selfstandige boekhouding, “Payroll” en kantoor administrasie vir ‘n verskeidenheid kliënte, asook die indien van die nodige statutêre opgawes.

Posvereistes:

  • Voldoende ondervinding & kennis van:
    • Pastel Partner
    • MS Office
    • Indien van statutêre opgawes
    • E-filing & u-filing
    • Kasboeke, Grootboeke, Debiteure, Krediteure & BTW
    • Pastel Payroll en salaris administrasie
  • Akkuraatheid, stiptelikheid, netheid en selfdissipline.
  • Vermoë om onder druk te werk en sperdatums te haal.

Stuur ‘n volledige CV en lys met kontakbare verwysings na die volgende:

  • e-pos: andre.proacc@gmail.com

Diensaanvaarding: 03 Augustus 2020, of so gou moontlik daarna.

As jy teen 31 Julie 2020 nog niks van ons gehoor het nie, kan jy aanvaar dat jou

income-tax-491626_640
MOMENTUM CONSULT
girl-1150593_640

Momentum Consult Breederivier

Korttermyn Administratiewe Assistent | Robertson

VEREISTES

  • Matriek/Graad 12
  • RE Sertifikaat
  • Ten minste 3 jaar ondervinding in die korttermynversekeringsbedryf
  • Geldige rybewys
  • Skoon IRC en Kriminele rekord
  • Rekenaarvaardig
  • Goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels

EIENSKAPPE

  • Sterk organisatoriese en administratiewe vaardighede
  • Energieke person
  • Vermoë om inisiatief te kan neem
  • Vermoë om onder druk te kan funksioneer

PLIGTE

  • Voorbereiding van dokumentasie namens adviseur
  • Hantering van eise
  • Algemene administratiewe funksies

Indien jy teen 31 Julie 2020 nog nie van ons gehoor het nie, was jou aansoek onsuksesvol.

E-pos jou CV aan Teresa.jonker@momentumconsult.co.za of handig in by Adderleystraat 45, Robertson


 

 Continue to watch this space for more vacancies and events notices in and around the Overberg.